Gesinsfotos Stellenbosch – Schnetler Fam

Gesinsfotos Stellenbosch

Wat ‘n voorreg om na al die jare weer vir die Schnetler’s af te neem.  Hulle troue was ‘n fees jare gelede en nou hierdie!  Wow – klein Iva is so gelukkig en hou verskriklik baie van speel en lag.  Ek het haar baie geniet.

Dankie vir die heerlike tydjie saam.  Ek sien uit na nog ‘n paar Schnetlertjies wat Iva se handjies kan vashou 🙂  Blessings vir julle gesin.

#FamilyShoot #Stellenbosch

    6