top of page

Bloemfontein Wedding Photography

What a weekend!  I think I will be excused to type this one in Afrikaans for a change.  It was a Bloemfontein Wedding after all.

Dit voel vir my of ek amper deel is van hierdie familie.  Vier jaar gelede het ek die voorreg gehad om op die Benders se plaas die familie te ontmoet en een van die 11 kinders se troues vas te vang.  Wat ‘n vooreg!  Hierdie naweek was ek weer in die Vrystaat om nr 10 van 11 en haar Japie vas te vang in Bloemfontein.  ‘n Wonderlike voorreg.

Die troue was uit die boonste rakke en van die hoogste standaard.  Japie en Elizabeth het uit hulle pad gegaan om almal ongelooflik te bederf.  Die mooie fynbos blomme en besondere wyne was al die pad vanaf naby Japie-hul se plaas waar ons onlangs hul verlowings shoot gedoen het.  Wat ‘n plek!  Die mense was al vanaf vroeg na die seremonie getrakteer by Ramblers met alles vanaf ‘n Gin bar tot sjokolade- en pienk melkies vir almal se smaak en voorkeur.  Die kos was kleurvol, geurig en in oorvloed.  Hierdie was ‘n fees soos wat ek al min ervaar het.

Ek moet die twee families uitsonder.  Hierdie mense is mense wat my jou deel wil maak van hulle.  Of ten minste, jy wil deel word van hulle.  Hulle opregtheid, respek en liefde vir mekaar in elke gebaar, is die manier hoe familie behoort te wees.  Al die kinders is tuis in die ander se arms en elkeen help om almal te bevoordeel.  Dít is mooier as mooi en hul dade ‘n getuienis wat woorde in geen taal sou kon op verbeter nie.

Dankie vir almal van julle se omgee, sorg, liefde en inspirasie.  Dankie Japie en Elizabeth dat ek deel hiervan kon wees.  Julle is besonders geseën – ek kan nie wag om te sien watter hoogtes julle saam sal bereik nie.  Tot weersiens.

Bloemfontein Wedding Photography
Ramblers Bloemfontein Wedding Photography

476 views
bottom of page